Ons Missie
Ons hoof doel om geleenthede vir betrokkenheid te kweek is diep gewortel in die verhoudings tussen individue, en om diensbaar te wees aan mekaar. Ons aanlyn platform skep die ‘n geleentheid vir ‘n verskuiwing na eenheid onder boere. Saam skep ons ‘n ruimte waar ervarings gedeel en vanaf geleer kan word. Ambercircle streef daarna om een van die bedryf se voorste aanlyn publikasies te wees, geliefd regdeur die boeregemeenskap. Deur om ‘n kennisuitruiling kultuur in die landbousektor te fasiliteer, sal ons die brug kan bou tussen boere en verskaffers vir baie generasies wat kom.
ONS DIENSTE
Vir die Toekoms
VAARDIGHEIDS-ONTWIKKELING
Praktiese vaardigheidsontwikkeling vind plaas deur middel van deurlopende voorligting en mentorskap. Die oorkoepelende doelwitte hiervan is ekonomiese groei, werkskepping, voedselsekerheid en die bewaring van die natuurlike omgewing.
AMBERGAP
Ons werk saam met GlobalGap om 'n eenvoudiger en goedkoper sertifisering spesifiek vir makadamiaboere te produseer. Hou hierdie spasie dop...
VOLHOUBARE
LANDBOU
Volhoubaarheid beteken dat boere se doelwitte ten opsigte van die ekonomiese, maatskaplike en natuurlike omgewings bereik moet word.
NUUTSTE ARTIKELS