Ekonomiese Aanwysers
Hierdie jaar het met positiewe ekonomiese vooruitsigte begin. Die verwagting was dat die wêreldekonomie teen 4,9% sou groei en mense asook produkte weer oor grense sal stroom. Daar was al inflasiedruk, wat veroorsaak is deur Covid-19 inperkings wat bottelnekke in voorsieningskettings tot gevolg gehad het asook verskepingskoste wat gestyg het, maar die debat het gedraai […]
Philip Moufarrige – Die Rooinek Boer
’n Boer maak ’n plan. Of die boer nou mielies plant, beeste vet maak, aartappels uit die grond haal of makadamias melk, is nie hier ter sprake nie. Dit gaan oor die afstand tussen die hart van die boer en sy brein, want sien, ’n boer doen dit nie vir homself nie. Hy boer vir […]